Baie dankie vir die voorreg om te kon matriekafskeid foto’s neem op jul reservaat. Dit is so pragtige plek en die rustigste atmosfeer. Sal dit beslis aanbeveel.